Belangrike Inligting / Important Information
Faerie Glen Renaissance Privaatheidbeleid en Webwerfgebruikbeleid
Effektiewe datum: 1 Februarie 2025
Welkom by Faerie Glen Renaissance se webwerf.
Deur toegang tot, of gebruik van ons webwerf, stem u in om te voldoen aan die bepalings uiteengesit in ons Privaatheidbeleid en Webwerfgebruikbeleid.
1. Privaatheidbeleid
1.1 Inligting wat ons versamel
Ons kan die volgende data oor u insamel en verwerk:
• Persoonlike inligting: Naam, e-posadres, kontakbesonderhede wanneer dit vrywillig verskaf word.
• Nie-persoonlike inligting: IP-adres, blaaiertipe, toestelinligting en gebruikstatistieke.
• Koekies en volgtegnologieë: Ons kan koekies gebruik om gebruikerservaring te verbeter en webwerfverkeer te ontleed.
1.2 Hoe ons u inligting mag gebruik
U inligting kan gebruik word vir:
• Die verskaffing en verbetering van ons dienste.
• Kommunikasie met u oor opdaterings of navrae.
• Ontleding van webwerfprestasie en gebruikerneigings.
• Voldoening aan wetlike verpligtinge.
1.3 Datadeling en Sekuriteit
Ons verkoop of deel nie u persoonlike data met derde partye nie, behalwe wanneer dit deur die wet vereis word, of met betroubare vennote wat ingevolge vertroulikheidsooreenkomste help met webwerfbedrywighede. Ons implementeer redelike sekuriteitsmaatreëls om u data te beskerm.
1.4 U Regte
U het die reg tot:
• Toegang tot u persoonlike data en opdatering daarvan, of u kan versoek om dit te laat verwyder.
• Kansellering van sekere dataverwerkingspraktyke, soos bv koekies, deur wysigings van bepalings van u webblaaiverskaffingsdiens).
• Om ons by admin@faerieglenrenaissance.co.za vir enige navrae met betrekking tot u data, te kontak.
2. Webwerfgebruikbeleid
2.1 Verbode Gebruike
Deur ons webwerf te gebruik, bevestig u dat u nie:
• Deelneem aan onwettige aktiwiteite, insluitend bedrog, roof van data of enige ander data-oortredings.
• Skadelike, beledigende of aanstootlike inhoud sal plaas of versend, of probeer om dit te plaas of te versend nie
• Intellektuele eiendomsregte van ander sal skend nie.
• Geoutomatiseersde stelsels (soo robotte, skrapers ens) sal gebruikl om webwerfdata sonder magtiging te onttrek nie.
• Die sekuriteit of integriteit van die webwerf op enige wyse in gevaar sal stel nie.
2.2 Gebruiker-gegenereerde Inhoud
As u inhoud indien (bv. kommentaar, terugvoer), gee u aan ons ‘n nie-eksklusiewe, tantieme-vrye lisensie om sulke inhoud te gebruik, te reproduseer en te vertoon. U is verantwoordelik om te verseker dat u inhoud nie enige wette of derdeparty-regte oortree nie.
2.3 Beëindiging van Toegang
Ons behou die reg voor om toegang tot ons webwerf te beperk of te beëindig vir gebruikers wat hierdie beleid oortree, na ons goeddunke, sonder vooraf kennisgewing.
3. Veranderinge aan hierdie beleid
Ons kan hierdie beleid periodiek opdateer. Voortgesette gebruik van die webwerf na veranderinge behels aanvaarding van hersiene bepalings.
Kontak ons by admin@faerieglenrenaissance.co.za indie u enige vrae in verband met bogenoemde beleid het.
__________________________________________
Faerie Glen Renaissance Privacy Policy and Website Use Policy
Effective Date: 1 February 2025
Welcome to Faerie Glen Renaissance’s website.
By accessing or using our website, you agree to comply with the terms outlined in this Privacy Policy & Website Use Policy.
1. Privacy Policy
1.1 Information We Collect
We may collect and process the following data about you:
• Personal Information: Name, email address, contact details when voluntarily provided.
• Non-Personal Information: IP address, browser type, device information, and usage statistics.
• Cookies and Tracking Technologies: We may use cookies to enhance user experience and analyze website traffic.
1.2 How We Use Your Information
Your information may be used for:
• Providing and improving our services.
• Communicating with you regarding updates or inquiries.
• Analyzing website performance and user trends.
• Complying with legal obligations.
1.3 Data Sharing and Security
We do not sell or share your personal data with third parties, except when required by law or with trusted partners assisting in website operations under confidentiality agreements. We implement reasonable security measures to protect your data.
1.4 Your Rights
You have the right to:
• Access, update, or request deletion of your personal data.
• Opt-out of certain data processing practices, such as cookies (via browser settings).
• Contact us at admin@faerieglenrenaissance.co.za for inquiries about your data.
2. Website Acceptable Use Policy
2.1 Prohibited Uses
By using our website, you agree not to:
• Engage in illegal activities, including fraud, hacking, or data breaches.
• Post or transmit, or attempt to post or submit, harmful, abusive, or offensive content.
• Violate intellectual property rights of others.
• Use automated systems (bots, scrapers) to extract website data without authorization.
• Disrupt or attempt to compromise the security or integrity of the website.
2.2 User-Generated Content
If you submit content (e.g., comments, feedback), you grant us a non-exclusive, royalty-free license to use, reproduce, and display such content. You are responsible for ensuring that your content does not violate laws or third-party rights.
2.3 Termination of Access
We reserve the right to restrict or terminate access to our website for users who violate this policy, at our discretion, without prior notice.
3. Changes to This Policy
We may update this policy periodically. Continued use of the website after changes constitutes acceptance of the revised terms.
For questions or concerns, contact us at admin@faerieglenrenaissance.co.za.
__________________________________________
Faerie Glen Renaissance se pragtig-versorgde tuine, omvattende instandhoudingsdienste, robuuste sekuriteitsmaatreëls, en verskeie ontspannings- en professionele fasiliteite, verseker dat die oord 'n gemaklike en genotvolle leefervaring vir alle inwoners bied.
Die Karakter van Faerie Glen Renaissance
Die Ontwikkeling van die Renaissance Aftreeoorde
Deur 'n kombinasie van innovasie, regulering en 'n onwrikbare verbintenis tot die gemeenskap, is die Renaissance Aftreeoorde gevestig as 'n baanbrekerskomponent in seniorbehuising.
Bestuursaangeleenthede
Die bestuurstruktuur van Faerie Glen Renaissance verseker deursigtigheid en aanspreeklikheid terwyl dit doeltreffende bestuur en operasionele effektiwiteit binne die oord bevorder.
Fasiliteite en Dienste
Die oord bied verskeie geriewe en dienste aan die inwoners wat ingestel is om die gemeenskapslewe te verbeter.
Vereistes t.o.v. Inwoning
Die inwoningsvereistes is ingestel om die oord se fokus op ‘n onafhanklike leefwyse te handhaaf terwyl dit die welstand en harmonie van die gemeenskap verseker.
Sosiale Aktiwiteite
Boodskappe wat verband hou met die sosiale en administratiewe aangeleenthede by die oord word deur middel van WhatsApp boodskappe aan inwoners gestuur.
Bemarking
Inligting rakende eenhede beskikbaar vir verkoop of verhuring is beskikbaar by die administratiewe beampte.
Belangrike Inligtingstukke
Die gedragsreëls vir inwoners en bestuursriglyne aan die Trustees, soos voorgeskryf deur die regspersoon, is hier ter insae.
Belangrike Datums
Datums van belangrike FGR byeenkomste is hier beskikbaar.
Tipiese Vrae
Hier is antwoorde op 'n paar algemene vrae oor ons dienste en administrasie.
Vir meer vrae en antwoorde, kliek hier.
1. Wat is die FGR-aftreeoord?
Die FGR-aftreeoord is ‘n residensiële gemeenskap vir onafhanklike afgetredenes, wat veilige verblyf, ontspanningsfasiliteite en sosiale geleenthede in ‘n ondersteunende omgewing verkies.
2. Wie mag in die aftreeoord woon?
FGR is oop vir onafhanklike afgetredenes van 50 jaar en ouer wat in ‘n veilige en vriendelike gemeenskap wil woon.
3. Watter tipe verblyf is beskikbaar?
Voornemende inwoners kan ‘n 2- of 3-slaapkamer-eenheid huur of onder ‘n deeltitelskema koop.
4. Mag besoekers oorbly?
Inwoners mag gaste laat oorbly, maar hulle moet aan FGR se gastebeleid voldoen.
FGR Nuusbrief
FGR Bonusjare
FGR Bonusjare
FGR Bonusjare
FGR Bonusjare
FGR Bonusjare
FGR Bonusjare
FGR Bonusjare
FGR Bonusjare
FGR Bonusjare
FGR Bonusjare
FGR Bonusjare
FGR Bonusjare
FGR Bonusjare
FGR Bonusjare
FGR Bonusjare
FGR Bonusjare
Kontak Faerie Glen Renaissance
Faerie Glen Renaissance Kontakbesonderhede
Kontak Faerie Glen Renaissance se Administratiewe Beampte vir enige inligting wat u mag benodig.
Telefoon:
012 991 8559
Selfoon:
072 262 1825
E-pos:
fgr.aftree@gmail.com
admin@faerieglenrenaissance.co.za
Adres
Haymeadowsingel 45, Faerie Glen, Preoria, 0081
Kantoorure:
Weeksdae 09:00 – 12:00.